• Om te bestel – sit ‘n produk in jou mandjie.
  • Daar is 24 stukkies beskuit in een pak beskuit (± 700gr).
  • Op die bestelblad kan jy kies om dit self te kom haal of te laat pos.
  • Die maksimum pakke beskuit in een boks is 14.
  • Meer as 14 pakke beskuit sal apart gepos word.
  • Vir elke boks word versendingskoste bereken.
  • Beskuit is ook by die Suid-Afrikaanse winkel Die Spens beskikbaar.
  • Sien ons algemene voorwaarde.

 

(0)